Lanzhou
Voorkoms
Lanzhou 兰州 | |
|---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Lanzhou. | |
| Koördinate: 36°02′00″N 103°48′00″O / 36.03333°N 103.80000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gansu |
| Regering | |
| • Burgemeester | Yuan Zhanting (袁占亭) |
| • Onderburgemeester | Cai Ming |
| Oppervlak | |
| • Stad | 13 300 km2 (5 100 vk. myl) |
| • Stedelik | 1 088 km2 (420 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 3 616 163 |
| • Digtheid | 270/km2 (700/vk. myl) |
| • Metro | 2 177 130 |
| • Metrodigtheid | 2 000/km2 (5 200/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 730000 |
| Skakelkodes | 931 |
| Webwerf | lz.gansu.gov.cn |
Lanzhou (Chinees: 兰州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Gansu met 'n bevolking van 3 616 163 in 2010. Die stad is geleë in die noordweste van China.
Danksy sy ligging is Lanzhou 'n belangrike vervoerknooppunt tussen die ooste en die weste van China.