Gaan na inhoud

Ningbo

Ningbo

宁波
Stad
Image
Ningbo is in China
Ningbo
Ningbo
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 29°52′00″N 121°33′00″O / 29.86667°N 121.55000°O / 29.86667; 121.55000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieZhejiang
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeWang Huizhong (王辉忠)
  BurgemeesterLiu Qi (刘奇)
Oppervlak
  Stad9 816 km2 (3 790 vk. myl)
Hoogte
150 m (488 ft)
Bevolking
  Stad7 605 700
  Digtheid770/km2 (2 000/vk. myl)
  Stedelik
3 491 000
  Metro
3 491 000
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
315000
Skakelkodes574
Webwerfningbo.gov.cn

Ningbo (Chinees: 宁波) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 7 605 700 in 2010.

Ningbo is geleë in die ooste van China aan die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Die stad is een van die oudste in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 7000 jaar.