Gaan na inhoud

Sinsheim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sinsheim
Image

Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Image Baden-Württemberg
 Koördinate 49°15′N 8°53′O / 49.250°N 8.883°O / 49.250; 8.883
 Stigting (eerste verwysing) 770
 Oppervlakte:  
 - Totaal 127 vk km
 Hoogte bo seevlak 154 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 35 392[1]
 - Bevolkingsdigtheid 279/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Marco Siesing (CDU)
 Amptelike webwerf sinsheim.de

Sinsheim (Duits: [ˈzɪnshaɪm], ) geleë aan die Elsenz is 'n stad in die noordweste van Baden-Württemberg, ongeveer 22 km suidoos van Heidelberg en ongeveer 28 km noordwes van Heilbronn.

Sinsheim was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2011.

Geografie

[wysig | wysig bron]
Image
Ligging van die Munisipaliteit in die Ryn-Neckar-omgewing

Sinsheim lê in die hart van Kraichgau tussen Heidelberg en Heilbronn en grens aan die Odenwald. Die Elsenz-rivier vloei deur die stad.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]