Gaan na inhoud

Waterdamp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Gekondenseerde water uit waterdamp bokant 'n koppie met warm water.

Waterdamp is water in die gasfase. Waterdamp is die gevolg van verdamping.