Gaan na inhoud

aai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Koningin Beatrix aai 'n koei.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek aai  
Verlede Tyd  ek  het geaai        
  Image 
(lêer)
Liefkosend met die hand streel; vlei.
Die seuntjie aai sy hondjie.

   Image Vertalings

  Vertalings:    aai
Engels: caress(en)
Nederlands: aaien(nl)
Tussenwerpsel
aai
Uitroep plesier, pyn, teleurstelling of misnoeë.
Aai tog, wanneer het dit gebeur?

   Image Vertalings

  Vertalings:    aai
Nederlands: ach(nl), ai(nl)