kiel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kiel | kiele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kieltjie | kieltjies |
- (skeepvaart) baie dik plank of verswaarde vin wat onder aan 'n seilskip vasgemaak is om verlyer te voorkom en die stabiliteit te verbeter
- Hier is die geheim: die diep kiel van die seilboot. Dit wat onderwater is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kiel.