Gaan na inhoud

peer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Twee pere [1] aan 'n peerboom [2].
Enkelvoud Meervoud
  peer    pere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  peertjie     peertjies  
  Image 
(lêer)
IPA: [piə̯r], meervoud: [ˈpiə̯rə]
پَِیرْ , meervoud: پَِیرِی
  1. (vrugte) Soort somervrug met soet en sappige vleis.
  2. op Wikispecies Pyrus communis, die boom wat die vrugte dra.
  3. (informeel) Teelbal.
  1. Mampoer kan industrieel vervaardig word, maar in die Groot Marico stook boere nog steeds hul eie mampoer van vrugte soos appelkose, kersies, lemoene, pruime, pere, vye en geelperskes.
  2. Die rye peer- en appelbome staan wit van die bloeisels.

   Image Vertalings

  Vertalings:   Vrug
Duits: Birne(de)
Engels: pear(en)
Fins: päärynä(fi)
Galicies: pera(gl)
Russies: груша(ru) (groesja)
Zoeloe: ipheya(zu)
  Vertalings:   Teelbal
Duits: Hoden(de)
Engels: testicle(en)
Russies: яичко(ru) (jaïtsjko)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor peer.