Gaan na inhoud

Deur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Deur met 'n valhekkie vir troeteldiere.
Image
Tekening van 'n deur in Toskaanse styl.
Image
Deur

'n Deur is 'n beweegbare (gewoonlik soliede) struktuur wat gebruik word om 'n opening toe te maak. 'n Deur bestaan tipies uit 'n paneel wat aan skarniere swaai of in die opening inskuif, invou, roteer of afrol.

Deure word tipies in mure van geboue en by voertuie gebruik om toegang van mense en diere te beheer. Deure word ook gebruik om temperatuur, lig, geluide en die verspreiding van vuur te reguleer.

'n Deur word tipies met 'n sleutel gesluit.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]