Gaan na inhoud

Kalium-39

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamKalium-39 
Image
 
Protone19 
Neutrone20 
Kernspin3/2+[1] 
Massa-oorskot-33807,01 keV[1] 

Status

Statusstabiel[1] 
Relatiewe voorkoms93,2581%  

Navigasie

3818Ar3919K4020Ca
4019K
Lys van isotope
Portaal Image Chemie
Portaal Image Fisika

Kalium-39 (chemiese notasie 3919K) is 'n stabiele isotoop van kalium wat 93,2581% van die element is sy natuurlike samestelling verteenwoordig.

Hierdie kern besit 'n kwadrupool, wat die pieke uiters breed kan maak en die bereik van die chemiese verskuiwing is klein. Kernmagnetiese resonansie van kalium is hoofsaaklik beperk tot die studie van binding in waterige oplossing deur meting van die relaksasietyd.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]