Gaan na inhoud

Kaliumchromaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamKaliumchromaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Image
Chemiese formule K2CrO4
Molêre massa194,2 g/mol [1]
CAS-nommer7789-00-6[1]  
VoorkomsGeel vastestof[1]  
Reukgeen
Fasegedrag  
Selkonstantesa=760,5 pm; b=591,7pm; 1039,5 pm[2]  
RuimtegroepPnma[2] 
Nommer62  
StrukturberichtH1
Smeltpunt 975 °C[1]
Kookpunt
Digtheid2,73 [g/cm3 bereken[2]
Oplosbaarheidoplosbaar in water[1]

Suur-basis eienskappe

pKageen

Veiligheid

Flitspuntonbrandbaar 
LD50>

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Image Chemie

Kaliumchromaat is 'n sout van kalium en chroomsuur met formule K2CrO4. Chroom is hier in sy hoogste oksidasietoestand Cr(VI).

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Die stof kristalliseer in die ortorombiese K2SO4-struktuur.[2][3](strukturbericht-klassifikasie H1) Die struktuur bevat CrO2−4-tetraëders wat se Cr-O afstande amper gelyk is (161pm; 159pm en tweemaal 160pm). Daar is twee verskillende kaliumione. KI word omring deur 10 suurstofatome (gemiddelde afstand 299pm) en 'n elfde op 347pm afstand. KII het nege bure (gemiddelde afstand 285 pm).

Chemiese eienskappe

[wysig | wysig bron]

Kaliumchromaat kan verkry word deur Cr2O3 (chroom(III)oksied) met 'n oksidasiemiddel soos kaliumnitraat te verhit. In oplosing gaan dit oor in bichromaat as 'n sterk suur, soos swaelsuur bygevoeg word:[4]

Aanwending

[wysig | wysig bron]

Kaliumchromaat word as aanduider gebruik in die argentometrie. Na die eindpunt bereik is, vorm oormaat [Ag+] 'n rooi neerslag met chromaat:[5]

So lank as chloried in oormaat is bly hierdie neerslag in oplossing deur:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 "SDS". Fisher Scientific. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2023. Besoek op 9 Augustus 2023.
  2. 1 2 3 4 Zachariasen, W. H. and Ziegler, G. E.. (1931). ""The Crystal Structure of Potassium Chromate, K2CrO4."". Zeitschrift für Kristallographie - Crystalline Materials. 80 (1–6): 164–173. doi:10.1524/zkri.1931.80.1.164.
  3. Zachariasen et. al. noem die ruimtegroep V16h pleks van Pnma en verwissel die asse.
  4. G.J. van Meurs; H.Ph. Baudet. Beknopt overzicht der scheikunde.
  5. J. Kramers; P.A.A.van der Beek (1930). Beknopt leerboek der scheikunde. Malmberg.