Gaan na inhoud

Kosipalm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kosipalm
Image
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Klade: Commelinids
Orde: Arecales
Familie: Arecaceae
Genus: Raphia
Spesie:
R. australis
Binomiale naam
Raphia australis
Oberm. & Strey, (1969)

Die Kosipalm (Raphia australis) is 'n veervormige palmboom wat slegs voorkom in die kusmoerasse in die noorde van KwaZulu-Natal en die suide van Mosambiek. Die palm het blare wat tot 5 m lank kan raak. Die steel van die blaar word gebruik vir die maak van vlotte, skuilings en ander doeleindes.

Image
Raphia australis

Die boom se FSA-nommer is 26[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]