Gaan na inhoud

Omtrek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Die formule vir die omtrek van 'n reghoek

Die omtrek is die afstand om 'n gegewe twee-dimensionele voorwerp. Dit verwys na die lengte van die buitelyn van die voorwerp

Praktiese gebruike

[wysig | wysig bron]
Image
Wanneer 'n sirkel se middellyn 1 is, is die omtrek daarvan π, wat ook die afstand is wat die sirkel in een revolusie rol

Die berekening van die omtrek van 'n voorwerp het sekere praktiese toepassings. Die omtrek kan gebruik word om uit te werk hoeveelomheining is nodig vir 'n erf of tuin. Die omtrek van 'n wiel beskryf hoe ver dit sal rol in een re

Formules

[wysig | wysig bron]
voorwerpformuleveranderlikes
sirkelwaar die radius is en die diameter.
driehoekwaar , en die lengtes van die sye van die driehoek is.
gelyksydige veelhoekwaar die hoeveelheid sye is en die lengte van een van die sye is.
gewone veelhoekwaar die hoeveelheid sye is en die afstand tussen die middelpunt van die veelhoek en een van die hoekpunt van die veelhoek is.
algemene veelhoekwaar die lengte van die -de (1ste, 2de, 3de ... n-de) sy van 'n n-sydige veelhoek is.

Omtrek gaan oor die afstand rondom die hele voorwerp, bv. 'n sirkel. Omtrekke vir meer algemene voorwerpe kan bereken word soos enige afstand met waar die lengte van die pad is en 'n infinitasimale lyn element is.