Saturnprys
Voorkoms
|
| ||
| 'n Silhoeët van die Saturnprys. | ||
| Toegeken vir | Uitnemendheid in die genre fiksierolprente, -televisieprogramme en -tuisvideo's | |
| Borg | Academy of Science Fiction, Fantasy and Horror Films | |
| Land | ||
| Vorige naam | Golden Scroll | |
| Eerste toekenning | 1973 | |
Die Saturnpryse[1] is Amerikaanse toekennings wat jaarliks deur die Academy of Science Fiction, Fantasy and Horror Films oorhandig word. Die pryse is geskep om wetenskapsfiksie, fantasie en gruwels in rolprente te vereer, maar is sedertdien uitgebrei om ander rolprente wat tot die genre "fiksie" behoort, sowel as televisie- en tuismedia-uitreikings, te beloon. Die Saturnpryse is aanvanklik die Golden Scrolls genoem.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Academy of Science Fiction, Fantasy, and Horror ... and the Saturn Goes to ..." The Huffington Post. 21 Julie 2014. Besoek op 25 Januarie 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.