Gaan na inhoud

Toyota F1

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Olivier Panis, 2004

Toyota Racing was 'n Formule 1-span wat die eiendom was van die Japannese motorvervaardiger Toyota, wat vanaf 2002 tot 2009 aan Formule 1 Grands Prix deelgeneem het.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die span se hoofkwartier was in Keulen, Duitsland. Die belangrikste tegniese personeel was Luca Marmorini en Pascal Vasselon (tegniese direkteur). Gustav Brunner was tot einde 2005 ook deel van die span, asook Mike Gascoyne, wie egter na die Australiese Grand Prix in 2006 afgedank is.

Op 4 November 2009 het die Japannese motorvervaardiger bekend bemaak dat al sy aktiwiteite in Formule 1 onmiddellik gestaak word weens die wêreldwye ekonomiese krisis. Toyota was hiermee, na BMW en Honda, die derde vervaardiger wat Formule 1 die rug gekeer het.

Ondanks groot planne en 'n reuse belegging, sowel in geldelike vorm as fasiliteite, kon Toyota nooit 'n enkele Grand Prix wen nie. Die span behaal in die agt jaar wat dit aktief was slegs 3 voorwegspronge en 13 podiums.

Resultate

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Nie geklassifiseer (NC)
Pers Nie voltooi (DNF)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie weggespring (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Uitgesluit (EX)
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Jaar Onderstel Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Punte Plek
2002 TF102 Toyota V10 M AUS
Image
MAL
Image
BRA
Vlag van Brasilië
SMR
Image
SPA
Image
OOS
Image
MON
Image
KAN
Image
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Image
FRA
Image
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
2 10de
Vlag van Finland Mika Salo 6 12 6 DNF 9 8 DNF DNF DNF DNF DNF 9 15 7 11 14 8
Image Allan McNish DNF 7 DNF DNF 8 9 DNF DNF 14 DNF 11 DNF 14 9 DNF 15 DNS
2003 TF103 Toyota V10 M AUS
Image
MAL
Image
BRA
Vlag van Brasilië
SMR
Image
SPA
Image
OOS
Image
MON
Image
KAN
Image
EUR
Vlag van Europese Unie
FRA
Image
GBR
Image
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
16 8ste
Image Olivier Panis DNF DNF DNF 9 DNF DNF 13 8 DNF 8 11 5 DNF DNF DNF 10
Image Cristiano
da Matta
DNF 11 10 12 6 10 9 11 DNF 11 7 6 11 DNF 9 7
2004 TF104
TF104B
Toyota V10 M AUS
Image
MAL
Image
BRA
Vlag van Brasilië
BHR
Vlag van Bahrein
SMR
Image
SPA
Image
MON
Image
EUR
Vlag van Europese Unie
KAN
Image
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
FRA
Image
GBR
Image
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
ITA
Vlag van Italië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
9 8ste
Image Cristiano
da Matta
12 9 10 DNF 13 6 DNF DSQ DNF 14 13 DNF
Image Olivier Panis 13 12 9 11 DNF 8 11 DSQ 5 15 DNF 14 11 8 DNF 14 14
Image Ricardo Zonta DNF 10 11 DNF 13
Image Jarno Trulli 11 12
2005 TF105
TF105B
Toyota V10 M AUS
Image
MAL
Image
BHR
Image
SMR
Vlag van San Marino
SPA
Image
MON
Image
EUR
Image
KAN
Image
VSA
Image
FRA
Image
GBR
Image
GER
Image
HON
Image
TUR
Image
ITA
Image
BEL
Image
BRA
Image
JPN
Image
CHN
Image
88 4de
Image Jarno Trulli 9 2 3 5 3 10 8 DNF DNS 5 9 14 4 6 5 DNF 13 DNF 15
Image Ralf Schumacher 12 5 4 9 4 6 DNF 6 Oefen 7 8 6 3 12 6 7 8 8 3
Image Ricardo Zonta DNS
2006 TF106
TF106B
Toyota V8 B BHR
Image
MAL
Image
AUS
Image
SMR
Vlag van San Marino
EUR
Image
SPA
Image
MON
Image
GBR
Image
KAN
Image
VSA
Image
FRA
Image
DUI
Image
HON
Image
TUR
Image
ITA
Image
CHN
Image
JPN
Image
BRA
Image
35 6de
Image Ralf Schumacher 14 8 3 9 DNF DNF 8 DNF DNF DNF 4 9 6 7 15 DNF 7 DNF
Image Jarno Trulli 16 9 DNF DNF 9 10 17 11 6 4 DNF 7 12 9 7 DNF 6 DNF
2007 TF107 Toyota V8 B AUS
Image
MAL
Image
BHR
Image
SPA
Image
MON
Image
KAN
Image
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
FRA
Image
GBR
Image
EUR
Vlag van Europese Unie
HON
Vlag van Hongarye
TUR
Vlag van Turkye
ITA
Vlag van Italië
BEL
Vlag van België
JPN
Vlag van Japan
CHN
Image
BRA
Vlag van Brasilië
13 6de
Image Ralf Schumacher 8 15 12 DNF 16 8 DNF 10 DNF DNF 6 12 15 10 DNF DNF 11
Image Jarno Trulli 9 7 7 DNF 15 DNF 6 DNF DNF 13 10 16 11 11 13 13 8
2008 TF108 Toyota V8 B AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
TUR
Vlag van Turkye
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Europese Unie
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BRA
Vlag van Brasilië
56 5de
Image Jarno Trulli DNF 4 6 8 10 13 6 3 7 9 7 5 16 13 DNF 5 DNF 8
Image Timo Glock DNF DNF 9 11 13 12 4 11 12 DNF 2 7 9 11 4 DNF 7 6
2009 TF109 Toyota V8 B AUS MAL CHN BHR SPA MON TUR GBR DUI HON EUR BEL ITA SIN JPN BRA ABU 59.5 5de
Image Jarno Trulli 3 4† DNF 3 DNF 13 4 7 17 8 13 DNF 14 12 2 DNF 7
Image Timo Glock 4 3† 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS
Vlag van Japan Kamui Kobayashi 9 6