Gaan na inhoud

Engeland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Engeland (in rooi) binne die Verenigde Koninkryk.
Enkelvoud Meervoud
  Engeland    
En•ge•land
  1. Een van die dele van die Verenigde Koninkryk, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.
  2. (losweg) Groot-Brittanje, die Verenigde Koninkryk.
Engeland is die grootste en bevolkingrykste van die vier nasies wat saam die Verenigde Koninkryk vorm.

   Image Vertalings

  Vertalings:    Engeland
Engels: England(en)
Nederlands: Engeland(nl)
Xhosa: iNglani
Zoeloe: iNgilandi(zu)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Engeland.