Gaan na inhoud

voorsetsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voorsetsel    voorsetsels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voorsetseltjie     voorsetseltjies  
IPA: [ˈfuə̯rsetsəɫ], meervoud: [ˈfuə̯rsetsəɫs]
فُوَرْسَِتْسِلْ , meervoud: فُوَرْسَِتْسِلْسْ
(taalkunde) Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.

   Image Afkorting

voors.

   Image Sinonieme

preposisie, verhoudingswoord

   Image Vertalings

  Vertalings:    voorsetsel
Duits: Vorwort(de), Verhältniswort(de), Präposition(de)
Engels: preposition(en)
Nederlands: voorzetsel(nl), prepositie(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voorsetsel.