Gaan na inhoud

webwerf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Skermkiekie van die webwerf www.wikipedia.org se tuisblad.
  Image 
(lêer)
web•werf
Enkelvoud Meervoud
  webwerf    webwerwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  webwefie     webwerfies  
(rekenaarwetenskap) 'n Plek (aangedui met 'n URL) waar inligting op die internet bekom kan word.
Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem.

   Image Sinonieme

webtuiste

   Image Vertalings

  Vertalings:    webwerf
Engels: website(en)
Nederlands: website(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor webwerf.