Gaan na inhoud

Homel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Homel
Гомель • Gomel
Image

Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Belarus Belarus
 Admin. gewes (woblast) Image Homel
 Stigting 1142
 Stadstatus 1562
 Oppervlakte:  
 - Totaal 113 vk km
 Hoogte bo seevlak 135 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 482 652
 - Bevolkingsdigtheid 3 684 /vk km
 Tydsone EET/ UTC +2
 - Somertyd EEST/ UTC +3
 Burgemeester Alexander Belyev
 Amptelike webwerf gomel.by

Homel (Belarussies: Гомель, Homieĺ, [ˈɣomʲelʲ]; Russies: Гомель, Gomel, [ˈɡomʲɪlʲ]) is die tweede grootste stad in Belarus ná die hoofstad Minsk met 'n bevolking van 526 872 (2015-sensus).[1] Die stad fungeer as die administratiewe setel van die gelyknamige woblast (administratiewe gewes) en rajon (distrik).

Homel, Belarus se kultuurhoofstad in 2011, is naas Oeljanofsk in Rusland ook as een van twee kultuurhoofstede van die Gemenebes van Onafhanklike State in daardie jaar aangewys.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (be) "Belstat.gov.by" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2014. Besoek op 3 April 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]