Gaan na inhoud

Javahaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Javahaai
Image
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Carcharhinus
Spesie:
C. amboinensis
Binomiale naam
Carcharhinus amboinensis
(Müller & Henle, 1839)
Image
Verspreiding
Sinonieme

Carcharias amboinensis Müller & Henle, 1839
Carcharias henlei Bleeker, 1853
Carcharias brachyrhynchos Bleeker, 1859
Triaenodon obtusus Day, 1878

Die Javahaai (Carcharhinus amboinensis) kom voor in die oos Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area, die Golf van Aden, Madagaskar en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die haai bekend as die Pigeye shark of Java shark.

Image
'n Javahaai op die voorgrond

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Cliff, G. (2009). "Carcharhinus amboinensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]