Kwar
Voorkoms
| Kwar | |
|---|---|
| 'n Groenkwar (Psydrax livida) naby Pretoria | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Gentianales |
| Familie: | Rubiaceae |
| Genus: | Psydrax |
| Spesie: | P. obovata |
| Binomiale naam | |
| Psydrax obovata | |
| Sinonieme | |
| |
Die Kwar (Psydrax obovata) - voorheen Canthium obovatum - is 'n middelgroot tot groot boom in woude wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Tsitsikamma tot in Mosambiek asook Zimbabwe. Dit kom ook voor in Gauteng en Limpopo. Die boom se FSA-nommer is 711.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online