Gaan na inhoud

Neil Diamond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Neil Diamond
Image
Neil Diamond by die Hollywood Walk of Fame in Augustus 2012.
GeboortenaamNeil Leslie Diamond
Gebore24 Januarie 1941 (1941-01-24) (85 jaar oud)
Brooklyn, New York Stad, VSA
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, akteur
Jare aktief1962 - hede
Webwerfwww.neildiamond.com

Neil Leslie Diamond (gebore 24 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Met 38 liedjies in die Top-10 op die Billboard Adult Contemporary-treffersparade het hy meer as 100 miljoen albums wêreldwyd verkoop, wat hom een van die topverkopermusikante van alle tye maak. Op die Hot 100 en Adult Contemporary-treffersparade het hy tien no. 1-enkelsnitte gehad: Cracklin Rosie, Song Sung Blue, Longfellow Serenade, I've Been This Way Before, If You Know What I Mean, Desiree, You Don't Bring Me Flowers, America, Yesterday's Songs en Heartlight.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]