Gaan na inhoud

ken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ken    kenne  
  Image 
(lêer)
ken
(anatomie) Die onderste punt van die kaak
  1. Man balanseer yslike kind op 'n stoel op sy ken![1]

   Image Sinonieme

verouderd: kin

   Image Holonieme

Gesig, kop, liggaam
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ken  
Verlede Tyd  ek  het geken  
Onbepaalde wys te kenne       
  1. In staat wees om te sê wat iets is.
  2. 'n Persoon kan identifiseer