Gaan na inhoud

sien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
[1] 'n Oog wat sien.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sien  
Verlede Tyd  ek  het gesien  
Onbepaalde wys te siene       
  Image 
(lêer)
  1. Met die oog kyk en waarneem; gesigsvermoë hê.
  2. Begryp; verstaan; insien.
  3. Nog 'n besluit moet neem; weet nog nie.
  4. Bymekaar kom (byvoorbeeld om te kuier).
  1. Ek sien 'n rooibok doer agter die bome.
  2. Dit reën so hard, ek kan nie sien hoe ons gaan braai nie.
  3. Ons sal maar sien of ons more winkel toe gaan.
  4. Ons sien julle dan weer Saterdag.

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: see(en)
Nederlands: zien(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sien.