Gaan na inhoud

.fo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image

.fo is die agtervoegsel van domeinname op die Faroëreilande.

.fo domeinname word deur die regering van die Faroëreilande uitgegee. Hulle is ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein '.fo'.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]