Hamont-Achel
Voorkoms
Hamont-Achel Haëmet-Achel | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Die Achelse Kluis | |
Ligging van Hamont-Achel in die provinsie Limburg | |
| Koördinate: 51°15′00″N 5°33′00″O / 51.25000°N 5.55000°O | |
| Land | |
| Gewes (deelstaat) | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Rik Rijcken (PRO) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 43,66 km2 (16,86 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 14 180 |
| • Digtheid | 325/km2 (840/vk. myl) |
| Poskode | 3930 |
| Skakelkodes | 011 |
| Webwerf | www.hamont-achel.be |
Hamont-Achel (Limburgs: Haëmet-Achel) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Limburg, wat aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant grens. Die munisipale gebied het sowat 14 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 44 km². Hamont is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Die Achelse Kluis is 'n abdy (klooster), wat gedeeltelik in die munisipaliteit Hamont-Achel en gedeeltelik in die Nederlandse munisipaliteit Valkenswaard lê.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Hamont-Achel:
Achel en Hamont.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Hamont-Achel. |