Gaan na inhoud

Lugo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lugo
Image

Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Image Galisië
 Provinsie Image Lugo
 Koördinate 43°01′N 07°33′O / 43.017°N 7.550°O / 43.017; 7.550
 Gestig op 25 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 329,78 vk km
 Hoogte bo seevlak 465 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 98 007
 - Bevolkingsdigtheid 297,19 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester José López Orozco
 Amptelike webwerf lugo.gal

Lugo is 'n stad in Galisië in die noord-weste van Spanje. Die stad het 'n bevolking van sowat 98 000 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 329,78 km². Die Romeinse mure van Lugo is in 2000 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]