Gaan na inhoud

kleur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Potlode in verskillende kleure.
Enkelvoud Meervoud
  kleur    kleure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kleurtjie     kleurtjie  
  Image 
(lêer)
Die onderskeid wat op die basis van die verskillende golflengtes van lig gemaak word.
Wat is jou gunsteling kleur?
Kleur is 'n ervaring wat (in mense) afkomstig is van die vermoë van die delikate struktuur van die oog om verskillend-gefilterde analises van 'n beeld te kan onderskei.

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: color(US en), colour(en)
Esperanto: koloro(eo)
Nederlands: kleur(nl)
Zoeloe: umbala(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kleur  
Verlede Tyd  ek  het gekleur        
Aan iets kleur gee; verf.
Ma het die kombers blou gekleur.

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dyes(en), colour(en)
Nederlands: kleuren(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kleur.