Gaan na inhoud

pols

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Iemand se pols word geneem.
Enkelvoud Meervoud
  pols    polse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  polsie     polsies  
pols
  1. (anatomie) Die gewrig tussen die onderarm en hand.
  2. Die klopping van die polsslagaar; polsslag.
  1. Hy het sy pols met rugby gebreek.
  2. Die suster neem die pasiënt se pols.

   Image Holonieme

arm, liggaam.

   Image Vertalings

  Vertalings:    pols
Engels: 1.) wrist(en), 2.) pulse(en)
Nederlands: polsen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek pols  
Verlede Tyd  ek  het gepols        
Iemand om sy mening vra.
Sy pols die kroegman oor die skinderstories op die dorp.

   Image Vertalings

  Vertalings:    pols
Engels: pols(en)
Nederlands: pols(nl)