Van Reenen
Voorkoms
Van Reenen | |
|---|---|
| Koördinate: 28°22′34″S 29°22′55″O / 28.37611°S 29.38194°O | |
| Land | |
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Distriksmunisipaliteit | uThukela |
| Plaaslike Munisipaliteit | Alfred Duma |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,48 km2 (0,19 vk. myl) |
| Hoogte | 1 680 m (5 510 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 78 |
| • Digtheid | 160/km2 (400/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |

Van Reenen is 'n dorp in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die grens met die Vrystaat. Die N3 nasionale pad gaan deur die dorp. Die dorp is aan die bokant van die Van Reenenspas.
