Gaan na inhoud

Malpighiales

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Malpighiales
Image
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Superrosids
Klade: Rosids
Klade: Malvids
Orde: Malpighiales
Families
Sien teks

Malpighiales is 'n botaniese naam vir 'n groot orde van blomdraende plante. Die orde is in onlangse APG-klassifikasies by die groep genaamd eurosids I ingesluit. Die interne sistematiek van die groep is steeds onseker. Diverse spesies soos die naboom, duikerbessie en die buig-my-nie behoort almal aan die orde.

Families

[wysig | wysig bron]

Daar is 35 families wat tot die orde hoort.