Kooigoed
Voorkoms
| Kooigoed | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Asterales |
| Familie: | Asteraceae |
| Genus: | Helichrysum |
| Spesie: | H. petiolare |
| Binomiale naam | |
| Helichrysum petiolare Hilliard & B.L.Burtt, (1973) | |
| Sinonieme | |
| |
Kooigoed (Helichrysum petiolare) is 'n aromatiese kruieplant en inheems aan Suid-Afrika asook Angola, Zambië en Zimbabwe. Dit het ook genaturaliseerd geraak in streke van Portugal en die Verenigde State. Dit kom reg oor Suid-Afrika voor behalwe die Noord-Kaap en Noordwes provinsies. Die plant het medisinale waarde. Die takkies en blare word gebrand sodat die walms ingeasem kan word.