Gaan na inhoud

Soethout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Soethout
Image
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
G. glabra
Binomiale naam
Glycyrrhiza glabra
Sinonieme
  • Glycyrrhiza glandulifera Waldst & Kit.[1]
Image
Glycyrrhiza glabra - MHNT

Soethout ((en) : Liquorice of licorice), is die wortel van Glycyrrhiza glabra waaruit 'n soet geursel onttrek kan word. Die soethoutplant is 'n meerjarige kruid (legume) inheems aan suidelike Europa en dele van Asië soos Indië. Dit is nie plantkundig verwant aan anys, steranys of vinkel nie, wat ook bronne van soortgelyke geurmengsels verteenwoordig.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 "Glycyrrhiza glabra information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2009. Besoek op 6 Maart 2008.