Gaan na inhoud

curium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  curium    
Genoem na Pierre en Marie Curie, as blyk van waardering vir hul werk op die gebied van radioaktiwiteit.
cu•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cm en atoomgetal 96.
Curium is 'n silwerige aktinied.

   Image Vertalings

  Vertalings:    curium
Engels: curium(en)
Esperanto: kuriumo(eo)
Nederlands: curium(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor curium.