Gaan na inhoud

gallium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gallium    
  Image 
(lêer)
gal•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ga en atoomgetal 31.
Gallium is 'n baie skaars, sagte silwerige metaal en is 'n bros vastestof teen lae temperature, maar vervloei teen temperature bietjie hoër as kamertemperatuur en sal selfs in 'n mens se hand smelt.

   Image Vertalings

  Vertalings:    gallium
Engels: gallium(en)
Esperanto: galiumo(eo)
Nederlands: gallium(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gallium.