Gaan na inhoud

oos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
oos
Een van die vier hoofwindrigtings.
Oos is die teenoorgestelde rigting van wes en die rigting waar die son opkom.

   Image Antonieme

wes

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: east(en)
Nederlands: oost(nl)
Russies: восток(ru) m (vostok)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oos.