Gaan na inhoud

wes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
wes
  Image 
(lêer)
Een van die vier hoofwindrigtings.
Wes is die teenoorgestelde rigting van oos en die rigting waar die son sak.
Oos wes, tuis bes.
As die son sak in die weste is die luiaard op sy beste.

   Image Antonieme

oos

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: west(en)
Nederlands: west(nl)
Russies: запад(ru) m (zapad)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wes.