Gaan na inhoud

suid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
suid
Een van die vier hoofwindrigtings.
Suid is die teenoorgestelde rigting van noord, en dui die rigting van die Suidpool aan.

   Image Antonieme

noord

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: south(en)
Frans: sud(fr) m
Galicies: sur(gl) m
Nederlands: zuid(nl)
Russies: юг(ru) (joeg)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suid.