Gaan na inhoud

Wilger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wilger
Tydperk: Eoseen–Onlangs
Image
Salix alba 'Vitellina-Tristis'
Morton Arboretum, Lisle, Illinois
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Tribus: Saliceae
Genus: Salix
L., nom. cons.[1]
Tipespesie
Salix alba
Diversiteit[2]
Omtrent 350 spesies

Wilgers (van die genus Salix), bestaan uit omtrent 350 spesies (plus talle hibriede) van tipies bladwisselende bome en struike. Hulle word hoofsaaklik in vogtige grond in koue en gematigde streke wêreldwyd aangetref.

Sommige wilgers (veral arktiese en alpiene spesies) is laaggroeiende of kruipende struike; byvoorbeeld, die dwergwilger (Salix herbacea) groei selde meer as 6 cm hoog, maar versprei wyd oor die grond.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Salix L." The International Plant Names Index. Besoek op 6 Mei 2021.
  2. "Salix L." Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 28 Desember 2022.